15% Discount already included

Die Begenadigdes (Sagteband)

Books In Stock

R217.34

Product Code: 1868299627


Description

Die vroue in Jesus se geslagsregister was dapper, het risiko’s geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie, en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wêreld voort te bring.Ons leef in moeilike tye en soek antwoorde op miljoene vrae. Die lesse wat ons by hierdie vroue kan leer, is vandag net so toepaslik as in die tyd toe hulle geleef het.Die verhale van die vyf vroue in die geslagsregister van Jesus is nou in een boek beskikbaar. Tamar was ’n vr...