NLV Koningsblou Egte Leer Grootdruk Bybel
Bibles
In Stock
R781.74
Product Code: 9780638009972
Description
Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.Hierdie grootdruk-uitgawe met egte leer-omslag beskik oor die volgende kenmerke: Verhelderende voetnote 12-punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg 8 volkleur-kaarte Merklint Duimgrepe Verpakking: "Slipcase"