15% Discount already included

NLV Geel Egte Leer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

Bibles In Stock

R868.70

Product Code: 9780638010527


Description

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God! My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word. Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleu...