Kyk Mooi Bybelstories (Kartonboekie)
Books
In Stock
R129.57
Product Code: 9781776477395
Description
Wat kan jy alles raaksien? Vestig ’n liefde vir die Bybel by jou kinders terwyl hulle versteekte voorwerpe in die kleurvolle illustrasies van Kyk mooi Bybelstories soek. Dié boekie stel kinders tussen 3 en 6 jaar voor aan 6 bekende Bybelstories en moedig hulle aan om spesifieke hoeveelhede voorwerpe, diere en mense in elke storie te soek. Kinders sal leer van Adam en Eva, Noag, Jona, Jesus se geboorte, Jesus se genesing van die lam man en hoe lief Jesus vir kinders was terwyl hulle die prett...