15% Discount already included

Ons Seuntjie Se Eerste Jaar (Sponsgevulde Hardeband)

Books In Stock

R346.96

Product Code: 9781431623624


Description

Ons seuntjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerstelewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied: plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken. blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word. 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.