15% Discount already included

My Babadogtertjie Se Mylpale (Kaartjies)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 6006937147379


Description

My babadogtertjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang.Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om haar ontwikkeling en spesiale mylpale met geliefdes te deel.