15% Discount already included

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Rosebruin Kunsleer Verklarende Studiebybel

Bibles In Stock

R607.83

Product Code: 9781997464884


Description

Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte. Kenmerke: Volledige teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans Boek-vir-boek-inligting met inleiden...