15% Discount already included

’n Bangmaak-Storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9780638009125


Description

Leer jou kind om op te staan vir waarin hulle glo – net soos Daniël! ’n Bangmaak-storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil is die bekende Bybelstorie van Daniël in die leeukuil in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer kinders om op te staan vir Jesus en God te volg, maak nie saak wat gebeur nie. Teks in prettige rym Kleurvolle illustrasies Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Scary Choice