15% Discount already included

Ons Dogtertjie Se Eerste Jaar (Sponsgevulde Hardeband)

Books In Stock

R346.96

Product Code: 9781431623143


Description

Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied: plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken. blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word. 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.