15% Discount already included

Evangelieliedere (Hardeband)

Books In Stock

R112.17

Product Code: 1770000828


Description

Hierdie bundel is gevul met paslike liedere vir elke omstandigheid en geleentheid. Dit bevat Afrikaanse en Engelse liedere en probeer Engels- en Afrikaanssprekende gelowiges op geestelike gebied nader aan mekaar bring. Die liedere hierin sal enige byeenkoms ophelder en almal wat saamsing en luister tot seën wees.