Stefanus: God Se Dapper Getuie - 1 Dapper-Reeks (Sagteband)
Books
In Stock
R33.91
Product Code: 9780638003550
Description
Wil jy jou kind toerus om ’n dapper getuie vir die Here te wees? Dit is nie altyd maklik om op te staan vir jou geloof nie – selfs grootmense sukkel soms daarmee! Stefanus: God se dapper getuie stel 8- tot 12-jariges bekend aan die verhaal van Stefanus, die eerste gelowige wat vir sy geloof gemartel is. Stefanus se getuienis het tot sy martelaarsdood gelei, maar dit het ook daartoe gelei dat die boodskap van die evangelie ver buite die mure van Jerusalem uitgedra is. Stefanus: God se dapper g...