Die Name van Jesus Inkleurboek (Sagteband)
Books
In Stock
R112.17
Product Code: 9780638009446
Description
Wie is Jesus vir jou? In die Bybel het Jesus baie Name: Herder, Koning, Bruidegom, Immanuel, Verlosser ... Hierdie Name weerspieël sy karakter en wys dat Hy sy kinders liefhet – ook vir jou. Dink na oor wat hierdie Name vir jou beteken met Die Name van Jesus inkleurboek. Die 45 ontwerpe vir volwassenes het elk ’n teksvers waaruit die Naam geneem is. Die volblad-illustrasies is op geperforeerde bladsye gedruk sodat dit maklik uitgeskeur kan word, met vyf bladsye met boekmerke om in te kleur en...