Beloftes van God vir Vroue (Sagteband)
Books
In Stock
R51.30
Product Code: 9780638008661
Description
Wanneer dit voel of alles vir jou te veel word, is God se getroue beloftes daar om jou te verseker dat God getrou is en ons nooit in die steek sal laat nie. Die Skrifbeloftes in Beloftes van God vir vroue, ’n pragtige sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk, sal elke vrou lei en verseker van God se beskerming en liefde. Die 30 temas – soos gebed, konflikhantering, onderskeidingsvermoë, troos, vergifnis, vertroue en vreugde – is alfabeties gerangskik sodat ’n tema maklik opgespoor kan word...