Jesus Luister: 365 Gebede vir Kinders (Hardeband)
Books
In Stock
R155.65
Product Code: 9781991237217
Description
In Jesus luister: 365 gebede vir kinders help die topverkoperskrywer Sarah Young kinders om elke dag met God te praat. Hulle sal die gewoonte aanleer om God se Woord te lees en daarna tot Hom te bid. Kinders sal in die proses leer dat hulle oor enigiets met God kan praat, selfs wanneer hulle bang, bekommerd of angstig is, hulle sal leer hoe om vir Hom dankie te sê en Hom te prys en dat Hy altyd na hul gebede luister. En só word gebed 'n daaglikse gewoonte. Kenmerke sluit in: ʼn Gids vir ouer...