Paulus: God Se Dapper Apostel - 3 Dapper-Reeks (Sagteband)
Books
In Stock
R33.91
Product Code: 9780638003598
Description
Glo jy dat God sy grootste vyand kan verander in een van sy beste vriende? Paulus het eers die volgelinge van Christus vervolg en in die tronk gegooi. Maar op pad na Damaskus om nóg volgelinge te arresteer, het God self vir Paulus gestop. Paulus se lewe het heeltemal verander en hy het een van Christus se dapperste apostels geword. Paulus: God se dapper apostel vertel die lewensverhaal van Paulus, wat baie van die eerste kerke gestig het en baie keer in die tronk was omdat hy die evangelie va...