15% Discount already included

’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9780638009118


Description

Dit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona – hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in ’n groot vis beland! ’n Groot visstorie: Die Verhaal van Jona is die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie. Teks in prettige rym Kleurvolle illustrasies Ook beskikbaar in Engels onde...