God Se Wil Vir Jou Lewe - 31 Studies (Sagteband)
Books
In Stock
R112.17
Product Code: 9781431626656
Description
“Moet ek eers wag tot ek dood is voordat ek God se wil verstaan?” So begin Stephan Joubert sy boek God se wil vir jou lewe.Op sy unieke manier doen Stephan Joubert ’n diepgaande ondersoek na hierdie vraag om vas te stel hoe ons nou al God se wil kan ken. Die boek is verdeel in twee dele: Deel 1 is 9 hoofstukke waarin Stephan onder andere kyk na die misterie van God se wil, Jesus as die gesig van God se wil, reëls oor God se wil en vensters op God se wil. Deel 2 is 31 Bybelstudies, vir indivi...