Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)
Books
In Stock
R173.86
Product Code: 9781431604722
Description
Dis 1850, in die middel van Kalifornië se goudstormloop, en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. ’n Man wat sy Vader se hart soek in alles wat hy doen.In Verlos deur die liefde luister Michael Hosea na God se opdrag: hy trou met Angel en het haar onvoorwaardelik lief. Stadig dring hy tot haar deur; breek deur die bitterheid tot haar hart beg...