Mini-Oordenkings ’n Lewe Van Gebed (Sagteband)
Books
In Stock
R51.30
Product Code: 9780638008586
Description
Gebed is nie altyd maklik nie. Soms weet ’n mens nie wat om te bid of hoe om dit wat in jou hart is met God te deel nie. Mini-oordenkings: ’n Lewe van gebed het 180 kort, praktiese en kragtige dagstukke oor gebed deur geliefde evangelis E.M. Bounds. Dit sal jou inspireer om die nodigheid, moontlikhede en praktiese metodes van gebed te ontdek. Kom beleef die seën wat joune is wanneer jy nederig tot God nader. Die sakpas-grootte maak dit ideaal om oral met jou saam te dra sodat jy enige plek en...