15% Discount already included

Wanneer 'N Geliefde Sterf (Hardeband)

Books In Stock

R120.87

Product Code: 9781431626373


Description

Die dood van ’n geliefde bring intense hartseer mee. Dr. Henk Gous deel in Wanneer ’n geliefde sterf uit sy jare lange ervaring as berader asook sy persoonlike ervaring met die verlies van sy dogter. Hy is daarom ideaal toegerus om jou met wysheid en empatie op hierdie moeilike pad van rousmart te begelei. Elkeen van die 40 dagstukkies het plek om jou eie emosies, vrae aan God, ondraaglike pyn, selfs woede, en enige ander gedagtes neer te skryf. So sal hierdie boekie ’n joernaal wees van jou ...