15% Discount already included

Die Krag van ’n Biddende Vrou Gebedeboek (Sagteband)

Books In Stock

R33.91

Product Code: 9780638011142


Description

Ontdek die kragtigste manier waarop jy jou man kan liefhê terwyl jy leer om vir God se beste te bid in sy elkedagse lewe. 60 gewilde gebede van topverkoper-outeur Stormie Omartian dien as beginpunt om God te vra vir wysheid en bemoediging in jou huwelik. Elke gebed fokus op ’n spesifieke aspek van die man-vrou-verhouding – sy werk, vrese, gesondheid, prioriteite, ouerskap, toewyding aan God, en nog ander relevante onderwerpe – en sluit ’n teksvers in wat jou die hele dag kan bybly. Elke gebed...