15% Discount already included

Die Tuin, die Gordyn en die Kruis (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9781776477111


Description

Die ware verhaal van waarom Jesus gesterf het en opgestaan het uit die dood.Dit is nie altyd maklik om die evangelie vir jong kinders te verduidelik nie. Sommige begrippe kan vir hulle moeilik en verwarrend kan wees en dit is dikwels ’n groot uitdaging om hierdie belangrike konsepte op ’n manier te verduidelik wat vir hulle sin maak.Die eenvoudige taalgebruik en pragtige illustrasies in Die tuin, die gordyn en die kruis maak die boodskap van die evangelie vir 3- tot 6-jariges verstaanbaar. De...