15% Discount already included

My Eie Bybel (Hardeband)

Books In Stock

R112.17

Product Code: 9781415330081


Description

My eie Bybel is die perfekte geskenk. Hierdie Kinderbybel bevat 'n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, waaronder al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind. Die stories word op ’n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan.Al die stories is kleurvol geïllustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke.