15% Discount already included

Leef Vry: 366 Oordenkings (Hardeband)

Books In Stock

R242.61

Product Code: 9781431626984


Description

Hou vrees vir die verlede, hede en toekoms jou gevange met spyt, stres en onsekerheid?Die 366 dagstukke in Leef Vry: 366 Oordenkings Oor Ware Vryheid - Deur Totale Oorgawe Aan God sal jou lei tot ’n dieper verstaan van die lewe wat joune is deur Jesus se kruisdood. Hierdie daaglikse oordenkings, vrae, gebede en vrae om oor na te dink, sal jou uitdaag, inspireer en bemoedig terwyl jy die vryheid ontdek wat joune is in God, maak nie saak in watter seisoen jy is of wat jou omstandighede is nie.D...