Leef Gefokus: 365 Dae Vir 'n Doelgerigte Lewe (Sagteband)
Books
In Stock
R216.52
Product Code: 9780638008401
Description
Is jy soms onseker oor jou toekoms en jy weet nie of jou drome ’n realiteit gaan word nie? En droom jy ooit oor die regte goed?Met Leef gefokus wil Johan Smith jongmense wys hoeveel leiding hulle in die Bybel kan kry. Die 365 dagstukke van hierdie dagboek bevestig vir jongmense dat mense selfs in die Bybelse tyd met probleme geworstel het waarmee mense vandag nog worstel, dat hulle ook foute gemaak het of aan hulleself getwyfel het. Die dagboek versterk die boodskap dat alle mense goed genoeg...