15% Discount already included

My Babaseuntjie Se Mylpale (Kaartjies)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 6006937147430


Description

My babaseuntjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang.Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om sy ontwikkeling en spesiale mylpale met geliefdes te deel.