15% Discount already included

My Jesus-Storiebybel (Sagteband)

Books In Stock

R190.43

Product Code: 9781431626786


Description

Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe Testament maak die skrywer op ’n gemaklike en verstaanbare manier God se verlossingsplan vir kinders persoonlik. Daar is 21 stories uit die Ou Testament en 23 uit...