15% Discount already included

77 Bybelaktiwiteite Vir Kinders (Sagteband)

Books In Stock

R43.48

Product Code: 9781431622528


Description

77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle vasgelê word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind om te sien wat vir Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer.Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die speletjies uitplui...