Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin
Books
In Stock
R173.04
Product Code: 6006937147249
Description
Die 150 kort en kragtige oordenkings in Geanker in die Woord sal mans aanmoedig om tyd in God se Woord deur te bring, dit te lees en in hulle lewens toe te pas.Elkeen van die 75 kaartjies wat weerskante gedruk is, bied ’n betekenisvolle oordenking, lewegewende teksvers en ’n kragtige gebed.