15% Discount already included

Waag Dit! Om Lief Te Hê Dagstukke (Sagteband)

Books In Stock

R216.52

Product Code: 9781431626571


Description

Om werklik lief te wees vir ’n ander onvolmaakte mens is nie net ’n romantiese gevoel nie, maar ’n daaglikse keuse. Maar wat moet jy doen om daagliks liefde te gee en te ontvang? Waag dit om lief te hê dagstukke wys huweliksmaats hoe om daardie keuse elke dag te maak.Deur middel van 52 weeklikse uitdagings nooi hierdie jaar lange dagboek julle uit om dieper in te gaan op die skriftuurlike beginsels van The Love Dare. Dit sal julle verhouding met God en met mekaar verryk. Kenmerke van hierdie ...