15% Discount already included

Die Wonder Van Die Skepping: 100 Dagstukkies Oor God & Wetenskap (3 Onbeskryflik Kinders)(Hardeband)

Books In Stock

R242.61

Product Code: 9781776343010


Description

Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en die...