Kragtige Gebede Om Jou Huwelik Te Verryk Gebedeboek (Sagteband)
Books
In Stock
R33.91
Product Code: 9781431625369
Description
Dit is harde werk om ’n ondersteunende huweliksmaat te wees en jou huwelik sterk en bevredigend te hou. Dit kan soms voel asof jy en jou huweliksmaat besig is om uitmekaar te dryf omdat julle lewens so vol en besig is. Kragtige gebede om jou huwelik te verryk Gebedeboek is ideaal om kwaliteit-tyd in gebed saam met jou huweliksmaat deur te bring.Deur 60 Skrifgebaseerde gebede help topverkoper-outeur Stormie Omartian jou om: God se hulp te vra in 14 kern-areas wat probleme in ’n huwelik kan ve...