Al Sou die Vyeboom Nie Bot Nie: Bybelstudie oor Habakuk Hersiene Uitgawe (Sagteband)
Books
In Stock
R77.39
Product Code: 9780638009514
Description
Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het. In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowiges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwondering oor God gelaat het. Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe Lewen...