15% Discount already included

Die Krag van ’n Man Wat Bid Gebedeboek (Sagteband)

Books In Stock

R33.91

Product Code: 9780638011128


Description

Die meeste mans lei vandag so ’n gejaagde lewe, en selfs al wil hulle vir hulle vrou bid, sukkel hulle om tyd daarvoor te kry. Wanneer hulle wel die tyd kry, sukkel hulle om te weet waarvoor en hoe hulle vir hul vrou moet bid. As jy een van daardie mans is, sal hierdie gebede jou lewe vergemaklik en verryk.Om vir jou vrou te bid, is inderdaad een van die wonderlikste maniere waarop jy jou liefde vir haar kan wys. Die krag van ’n man wat bid bevat 60 gebede deur topverkoper-outeur Stormie Omar...