15% Discount already included

My KrapBybel: Jesus se Liefde (Ringbind)

Books In Stock

R138.26

Product Code: 9780638009958


Description

Om oor die Bybel te leer kan soveel pret wees!In My KrapBybel: Jesus se liefde kan kinders tussen 3 en 6 jaar meer leer van die wonderwerke, gelykenisse en spesiale oomblikke wat Jesus se liefde openbaar terwyl hulle 11 opwindende krap-aktiwiteite voltooi. Klein vingertjies sal baie pret hê deur die spesiale lagie van die bladsye af te krap om die kleurvolle illustrasies onder die lagie te onthul. Die aktiwiteite in die boekie sluit in verbind die kolletjies en soek die voorwerpe. Hierdie kle...