15% Discount already included

Hoe Groot Is Ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap (Hardeband)

Books In Stock

R242.61

Product Code: 9781415341803


Description

Louie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. Hoe groot is ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap bevat merkwaardige wetenskaplike feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwiteite. Die temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike sk...