Die Geboorte van Jesus Aktiwiteitsboek (Sagteband)
Books
In Stock
R16.52
Product Code: 9780638008616
Description
Jesus se geboorte aktiwiteitsboek met 28 boeiende aktiwiteite vir kinders tussen 5 en 8 vertel die storie van Jesus se geboorte – een aktiwiteit op ’n slag. Kinders sal ure se pret hê met aktiwiteite soos kleur die prentjie in, soek die verskille, blokkiesraaisels, ontsluit die kode, soek die woord en verbind die kolletjies. Belangrike Bybelverse en oplossings vir speletjies is ingesluit. Stel kinders van 5 tot 8 bekend aan die tydlose storie van Jesus se geboorte. Bevat 28 boeiende aktiwite...