Wandel deur God se Woord (Hardeband)
Books
In Stock
R216.52
Product Code: 9780638009484
Description
Die Bybel bevat soveel leiding en Goddelike raad, maar dit kan oorweldigend wees om dit van begin tot einde deur te lees. Waar begin ’n mens, en waar vind jy tyd in jou besige skedule? Maar dis geen rede om God se leiding mis te loop nie. Die 366 oordenkings in Wandel deur God se Woord neem jou op reis deur die Bybel – van Genesis tot Openbaring. Dit dek die bekendste, mooiste en belangrikste verse – die essensie van God se Woord – sodat jy die impak van die Woord opnuut sal ontdek. Ontdek ho...