15% Discount already included

Seisoene Storms en Woestyne: Verstaand die Swaarkry-tye in jou Lewe (Sagteband)

Books In Stock

R86.09

Product Code: 9780638008746


Description

Waarom laat God woestyn-tye toe in ons lewens? Waar is God wanneer die storms om ons woed en ons nie weet of die winterseisoen in ons lewe ooit sal verbygaan nie?In Seisoene, storms en woestyne: Verstaan die swaarkry-tye in jou lewe verduidelik Isak Burger hoe God seisoene, storms en woestyn-tye gebruik om sy doel in ons lewens te verwesenlik. In “Seisoene” word die belang van die afwisseling tussen seisoene beklemtoon en dat elke seisoen onmisbaar is. In “Storms” verduidelik Isak dat nieman...