Bybel Sudoku (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9781431626953
Description
Is jy op soek na ’n manier om jou vermoë om logies te redeneer vlymskerp te maak? Slyp jou vaardigheid met Bybel-sudoku! Jy hoef nie ’n sudoku-kenner of ’n wiskunde-boffin te wees nie – al wat jy nodig het, is logiese denke – en soms jou Bybel.Die 100 sudoku-speletjies is vir beginners tot meesters van sudoku – vind die moeilikheidsgraad wat vir jou werk. Oplossings vir al die speletjies is ingesluit, as die leidrade uit die Bybel nie genoeg is om die speletjie te wys wie is baas nie.Of dit j...