2027 A4 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - Skep Moed - Kunsleer

Dated In Stock

R303.48

Product Code: 9780638010688


Description

Die Skep Moed: Ek Het die Wêreld Klaar Oorwin Professionele Jaarbeplanner 2027 is ’n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner het ’n kunsleer-omslag en ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees. Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner: • ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A4-formaat • ’n Bladsy per dag vir afsprake • ’n Teksvers vir elke dag • Plek vir elke dag se doen-lysie • Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2027 • ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand • ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel • ’n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028 • Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting • Teksverse vir spesifieke behoeftes • Beplanningsbladsye vir Januarie 2028 • 400 eenkleur-bladsye



Discount Code