God Se Baie Goeie Idee (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9781991237996
Description
’n Ware verhaal oor die fantastiese verskeidenheid in God se familie Het jy al ooit na die wêreld om jou gekyk en jou verwonder aan ons Vader se kreatiwiteit? Help jou kind om te ontdek hoe kosbaar élke mens vir God is – ongeag hulle ouderdom, geslag of ras. God se baie goeie idee wys vir 3- tot 6-jariges dat dit deel was van God se plan om ’n wonderlike verskeidenheid mense te hê wat Hom liefhet en ook vir mekaar lief is. Dit wys vir kinders dat ons almal deel kan wees van God se baie goeie ...