15% Discount already included

Ek Is Tot Alles In Staat (Sagteband)

Books In Stock

R68.70

Product Code: 9780638008739


Description

Riekert Botha neem lesers in Ek Is Tot Alles In Staat: Deur Hom Wat My Krag Gee: 10 Studies Oor Die Boek Filippense deur die vreugde-brief Filippense en daag elkeen uit om die ware betekenis van dié bekende boek te ontdek.Dié bekende skrywer breek Filippense in 10 studies op om te sien wat die boodskap van die boek is. Eerstens word daar gekyk vir wie die boek oorspronklik geskryf is en wat die boodskap vir hulle was. Dan kan die leser uitvind wat hierdie boek vir hom of haar persoonlik sê. O...