Die Pad na Sukses (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9781776477265
Description
Volgens die wêreld se standaarde beteken sukses om ’n goeie werk hê, ’n eie besigheid, geld, roem en aansien. As ons dit nie het nie, voel ons soos ’n mislukking. Tog voel ons dikwels ongelukkig, onvervuld en eensaam al het ons hierdie dinge.God wil hê jy moet suksesvol wees, maar sy definisie van sukses is nie dieselfde as die wêreld s’n nie. Trouens, God se hele manier van die sukses behaal wat vir ons ware vreugde bring, is heeltemal anders as die wêreld s’n – en dit is presies wat ons nod...