15% Discount already included

Hey-O Stories van die Bybel Nuwe Testament (Sagteband)

Books In Stock

R138.26

Product Code: 9780638003536


Description

Hey-O Stories van die Bybel Nuwe Testament ’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 37 klassieke verhale uit die Nuwe Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang! ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanime...