Wanneer God Stilbly: 'n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9780638008722
Description
Wonder jy ook soms hoekom slegte dinge met goeie mense gebeur? Waar is God wanneer goeie mense ly?Ons kan soveel leer uit die verhaal van Job. In Wanneer God stilbly: 'n 7-week-Bybelstudie oor Job verduidelik Johan Smit dat ons, net soos Job, soms ook te staan kom voor tragedies en die ontnugterende gevolge daarvan. Hierdie Bybelstudie lig in 7 studies die belangrikste temas uit die boek Job uit, soos: Waarom gebeur slegte dinge met my? Is lyding die straf op sonde? Waar kan ’n mens wysheid ...