15% Discount already included

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 9781431618507


Description

As kinders van Die Aksie-Bybel gehou het, sal hulle mal wees oor Die Aksie-Bybel: Raai-raai-speletjie. Dit was nog nooit so lekker of maklik om die Bybel te leer ken nie.Hierdie prettige speletjie bied: 99 kaartjies met 20 leidrade elk oor ʼn persoon, plek of voorwerp in die Bybel, asook Skrifverwysings om verdere Bybellees aan te moedig ’n Vinnige verwysing na waar die storie in Die Aksie-Bybel gevind kan word ’n Instruksiekaartjie met aanwysings vir 3 maniere waarop die speletjie gespeel ka...