Alles Wat Jy Nodig Het - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband)

Boeke In Stock

R35.00

Product Code: 9780638011364


Description

Tienie Muis vertrek op ’n avontuur – ’n reis wat sy nog nooit aangepak het nie. Dis opwindend en pret, maar skielik voel sy baie klein ... Soos sy die onbekende aandurf, leer sy ’n kosbare les: Al wat jy regtig nodig het om nuwe dinge te probeer, is ’n bietjie moed en geloof in jouself en in ander. Alles wat jy nodig het is ’n pragtige volkleurboek vir 3- tot 6-jariges. Dit is ’n ideale storie om te deel met kinders wat dalk senuweeagtig voel oor nuwe ervarings en om nuwe dinge te probeer.



Discount Code