Die Beste Geskenk - Die Avonture van Tienie Muis (Sagteband)
Boeke
In Stock
R35.00
Product Code: 9780638011388
Description
Tienie Muis het Kersgeskenke toegedraai vir haar ouma. Maar op pad na Ouma toe, kom sy van haar maats teë wat haar geskenke nodig het. Gaan Tienie iets oorhê om vir Ouma te gee? Die beste geskenk herinner 3- tot 6-jariges dat die beste geskenk nie iets is wat gekoop kan word nie – die beste geskenk is liefde!