15% Discount already included

77 Wyse Woorde Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband)

Books In Stock

R42.61

Product Code: 9780638010459


Description

Spreuke is ’n skatkis van wysheid oor hoe om só te leef dat God tevrede is met jou lewe. Stel jou kind op ’n prettige en kreatiewe manier bekend aan die wysheid van die Skrif, en lê die fondament van reg en verkeerd in hul harte en gedagtes.77 Wyse woorde wat elke kind moet ken sal kinders tussen 5 en 8 help om 77 sleutelverse uit Spreuke op ’n prettige manier te memoriseer. Omdat herhaling die sleutel tot memorisering is, maak hierdie hulpmiddel die memorisering van die Skrif so maklik soos ...